Graan SA-kongres 2025: Hoe om te gedy

Loading player...
Graan SA hou vandeesweek hul jaarlikse kongres, 'n hoogtepunt op die landboukalender in Sentraal-Suid-Afrika. Tobias Doyer, die hoof uitvoerende beampte van Graan SA, sê die kongres bied 'n platform om belangrike kwessies in die graanbedryf te bespreek en strategieë vir volhoubare groei te ontwikkel.
11 Mar 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min