
Anette Rheeder gesels oor Oxiprovin – die gebalanseerde antioksidant
--:--
Anette Rheeder gesels hierdie week oor Oxiprovin, 'n gebalanseerde antioksidant. Oxiprovin is beskikbaar in houers wat 120 kapsules bevat, en dit is in apteke regdeur Namibia beskikbaar. Jy kan haar per e-pos kontak by info@sanatural.co.za, indien jy enige navrae het.