Kus tot Kruin - Bewaarders van Ons Toekoms - 13 Maart 2025

Loading player...
πŸŒΏπŸŽ™ Kus tot Kruin: Bewaarders van Ons Toekoms πŸŽ™πŸŒΏ
Eben de Wet en Thomas Willems kuier in die ateljee, en hierdie twee jong en passievolle studente-kuswagters van Fransmanshoek Conservancy deel hul ervarings, uitdagings en drome as die volgende generasie bewaarders van ons brose natuurlike omgewing. πŸŒŠπŸ¦…πŸŒ±
Hoe lyk die werklikheid van bewaring aan ons kuslyn? Watter uitdagings trotseer hulle daagliks, en wat dryf hul passie vir natuur- en mariene bewaring? Luister weer na hul inspirerende verhale: πŸ“»πŸ’š
#KusTotKruin #BewaringMetPassie #FransmanshoekConservancy #SFMStreekRadio
13 Mar 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur - 20 Oktober 2026

πŸ“ˆπŸ’° LUISTER WEER | ’n Lewe van finansiΓ«le sorgvryheid – wat kan verander? Is finansiΓ«le sorgvryheid net beskore vir mense wat baie geld verdien of welvaart geΓ«rf het? Of begin dit by die besluite wat ons vandag neem? πŸŽ™οΈ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate en…
15 Oct 10 min

DEMOKRATIESE ALLIANSIE: KANDIDAAT BEKENDSTELLING - 14 Oktober 2026

πŸŽ™οΈ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING In hierdie politieke promosie gesprek stel Dirk KotzΓ© twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: πŸ”Ή Nickey le Roux – Wyk 11 πŸ”Ή Francois Botha – Wyk 4 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe…
14 Oct 18 min