Skaapbestuur: Hoe om ramme se vrugbaarheid te bepaal en wolnuus

Loading player...
Johan Gunter gesels op Vrydae skaapsake met OVK. John Melville vertel hoe om jou ramme te toets vir vrugbaarheid en seker te maak jou ramme is reg en gereed; en Dawie Killian het die jongste nuus vanaf die wolmark.
20 Mar 2025 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min