Kus tot Kruin – Beskerm ons water, beskerm ons toekoms!💦⏳27 Maart 2025

Loading player...
💧🌿 Kus tot Kruin – 🎙️Dit is WATERMAAND! Maar… het ons genoeg water? Of dalk te veel? Of erger – glad nie! 😳💦⏳
Hierdie week op Kus tot Kruin delf Fred diep in die waterkrisis in – van droogtes tot oorstromings en hoe ons, ons watervoorrade kan beskerm. Ons waterskaarstes is op ons voorstoep – wat kan jy doen om jou waterverbruik aan te pas en volhoubaar te maak?💧 En onthou… Al woon ons langs die see, beteken dit nie daar is genoeg water vir almal nie! 🌊🚱💧
#KusTotKruin #Watermaand #Bewaring #Waterbesparing #LuisterLeefBewaar
27 Mar 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur - 20 Oktober 2026

📈💰 LUISTER WEER | ’n Lewe van finansiële sorgvryheid – wat kan verander? Is finansiële sorgvryheid net beskore vir mense wat baie geld verdien of welvaart geërf het? Of begin dit by die besluite wat ons vandag neem? 🎙️ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate en…
15 Oct 10 min

DEMOKRATIESE ALLIANSIE: KANDIDAAT BEKENDSTELLING - 14 Oktober 2026

🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING In hierdie politieke promosie gesprek stel Dirk Kotzé twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: 🔹 Nickey le Roux – Wyk 11 🔹 Francois Botha – Wyk 4 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe…
14 Oct 18 min