Ken die reg: Die verskil tussen 'n werknemer en kontrakteur

Loading player...
Wat is die verskil tussen 'n permanente werknemer en 'n onafhanklike kontrakteur?
Daniel Schoeman van SB Attorneys verduidelik in die eerste episode van Ken die reg.
31 Mar 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Skryf hierom in vir Mev. Mpumalanga

Inskrywings het geopen vir vanjaar se Mev. Mpumalanga-kompetisie en sluit eersdaags. Zahné Botha en Amelia Roux gesels met die Middag Game Drive.
15 May 11 min

Securicon se John Mhlongo steeds op sy pos

'n Storm het verlede week losgebars oor berigte dat Laerskool Nelspruit se geliefde hekwag, John Mhlongo, verwyder is. Dit na 'n ouer gekla het sy warme verwelkomings ontwrig soggens verkeer by die skool. Callum MacPherson van Securicon en skoolhoof, Jaco Hauptfleisch, vertel vir Laeveld Brunch dat dié geliefde wag nêrens…
15 May 22 min

Noordvaal-beker stel aanlyn-portaal bekend

Passie Erasmus gesels met die Middag Game Drive oor die Virseker Noordvaal-beker wat vanjaar 'n aanlyn portaal het en die Laeveldse deelnemer aan hierdie toernooi, Hoërskool Nelspruit.
12 May 12 min