Kry dan hulp vir Alzheimer se siekte

Loading player...
Alzheimer se siekte is die mees algemene vorm van demensie. Dit is 'n degeneratiewe siekte en nie net 'n normale deel van oud word nie, sê Kiki Mswane van Adasa. Sy vertel wat die tekens is om te bepaal wanneer jy hulp moet kry vir 'n geliefde.
1 Apr 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

LOMAC-lugskou eersdaags aangebied

Die Laeveld Modelvliegtuigklub (LOMAC) bied volgende Saterdag 'n lugskou aan. Alec Groenewald en Phillip Lewis gesels daaroor met Sonop Ontbyt.
15 Jul 15 min

Wat is beter: sade of saailinge?

Die organiese groentetuinkundige, Elzabé de Bruyn, was weer in die Saterdag Ontbyt-ateljee saam met Charles om te praat oor wat die beste is, sade of saailinge?
13 Jul 20 min

Mozzieweek volgende week aangebied

NHS bied volgende week die 14de keer hul jaarlikse Mozziefees aan wat topklas krieket na die Laeveld lok. Morné van der Merwe vertel meer.
10 Jul 12 min