Gratis wifi by Bloemskou 2025

Loading player...
Die Bloemskou beskik nou oor van die beste Wi-Fi infrastruktuur met veelvuldige punte regoor die gronde, wat ‘n vinnige en betroubare internetdiens sal verseker. Besoekers aan Bloemskou sal in die wandellane,
kuierareas, uitstalsale en vermaak areas gratis Wi-Fi kan geniet. Johan Gunter gesels met hoof uitvoerende beampte, Elmarie Prinsloo…
3 Apr 2025 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min