Voor-opkomsstrategie vir koringoes

Loading player...
Die nuwe kleingraanseisoen is voor die deur en daarmee saam al die werk wat gedoen moet word om die beste moontlike oes oor ‘n paar maande te verseker. Een van die hooftake is natuurlik onkruidbeheer. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger gesels met Andries Duvenhage van Syngenta Suid-Afrika om meer te hoor…
8 Apr 2025 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min