Suksesvolle aartappelmotprojek brei uit na Noorde

Loading player...
’n Langtermynprojek om die berugte aartappelmot in die Sandveld te monitor en beheer, het só suksesvol geblyk dat dit nou uitgebrei word na die noorde van Suid-Afrika. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger gesels met Stefan Steenekamp, tegniese bemarkingspesialis by InteliGro.
8 Apr 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min