What's new in Farmer's Weekly - 18 April Edition

Loading player...
Die redakteur van Farmer’s Weekly, Janine Ryan, vertel meer oor die jongste uitgawe wat vandag op die rakke verskyn. Of lees meer aanlyn by farmersweekly.co.za en volg hulle sosiale media-blaaie vir gereelde opdatering.
11 Apr 2025 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min