Gretha Wiid - MATTHÉÜS 26:39

Loading player...
En Hy het 'n bietjie verder gegaan en op sy aangesig geval en gebid en gesê: My Vader, as dit moontlik is, laat hierdie beker by My verbygaan; nogtans nie soos Ek wil nie, maar soos U wil. MATTHÉÜS 26:39 AFR53
15 Apr 2025 11PM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Gerald Peterson - ROMEINE 12:1

EK vermaan julle dan, broeders, by die ontferminge van God, dat julle jul liggame stel as 'n lewende, heilige en aan God welgevallige offer — dit is julle redelike godsdiens. ROMEINE 12:1 AFR53
30 Jan 12AM 1 min

Lynette Beer - PSALMS 51:19

Die offers van God is 'n gebroke gees; 'n gebroke en verslae hart sal U, o God, nie verag nie! PSALMS 51:19 AFR53
29 Jan 12AM 2 min

Peter Kotze - JAKOBUS 4:7

Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug. JAKOBUS 4:7 AFR53
27 Jan 12AM 2 min