NAMPO 2025 bars uit sy nate

Loading player...
Graan SA se NAMPO Oesdag vind vanaf 13 tot 16 Mei plaas op NAMPO Park buite Bothaville. OFM Inhoudsbestuurder het met dr. Dirk Strydom gesels om te hoor waarna besoekers als vanjaar kan uitsien…
15 Apr 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min