Peter Kotze - ROMEINE 8:11

Loading player...
En as die Gees van Hom wat Jesus uit die dode opgewek het, in julle woon, dan sal Hy wat Christus uit die dode opgewek het, ook julle sterflike liggame lewend maak deur sy Gees wat in julle woon. ROMEINE 8:11 AFR53
23 Apr 2025 11PM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Neville D - TIMOTEUS 4:7

Ek het die goeie stryd gestry, ek het die wedloop voltooi, en ek het gelowig gebly. 2 TIMOTEUS 4:7 NLV
9 Oct 1AM 1 min

Clement Martin - HEBREËRS 10:35

Moenie hierdie vertroue in God deur julle vingers laat glip nie. Dit hou vir julle ’n groot beloning in. HEBREËRS 10:35 NLV
8 Oct 1AM 2 min

Lynette Beer - ROMEINE 5:3

Dis egter nie al nie – ons jubel selfs in ons swaarkry, want ons besef dat die swaarkry ons leer om te volhard. ROMEINE 5:3 NLV
7 Oct 1AM 1 min

Ernie de Meyer - 1 KORINTIËRS 15:58

Dus, my geliefde broers en susters, staan baie vas, onbeweeglik. Gee altyd julle allerbeste vir die Here se werk, want julle weet voor die Here is alles wat julle doen die moeite werd. 1 KORINTIËRS 15:58 NLV
6 Oct 1AM 2 min