Bloemskou saalperdprogram weer topklas

Loading player...
Johan Gunter gesels met George Aldrich, president van die SA saalperd genootskap oor vanjaar se kampioenskappe by Bloemskou. Hy praat ook met visie-president Koekie de Villiers…
24 Apr 2025 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min