Bloemskou 2025: Wenner gekroon by Jongafslaerskompetisie

Loading player...
Johan Gunter gesels met die organiseerders van die jongafslaerskompetisie, een van die beoordelaars en dan ook die wenner van hierdie jaar se streekskompetisie by Bloemskou…
30 Apr 2025 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min