Raad vir ’n doelgerigte lekprogram vir die winter

Loading player...
Die winter het sy koue vingers reeds oor groot dele van Suid-Afrika begin uitsteek, en produsente moet begin beplan aan ’n doelgerigte lekprogram om produksieverliese te voorkom. Senior tegniese bestuurder by NUTRI Feeds, Phillip Lee, het raad. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, het met hom gesels…
30 Apr 2025 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min