Kom kuier vir Nutrifeeds by NAMPO 2025

Loading player...
Volgens Santa Ferreira, nasionale bemarkingsbestuurder by Nutrifeeds, is teenwoordigheid by NAMPO nie net belangrik nie – dit is onontbeerlik. “Diere speel ’n sleutelrol by NAMPO, veral met die vee- en graanbedrywe wat so sterk gekoppel is. As een van die grootste veevoerprodusente in die land, is dit vir ons noodsaaklik om sigbaar en beskikbaar te wees vir produsente.”
4 May 2025 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min