Graanproduksie: onstuimige seisoen bied waardevolle lesse

Loading player...
Die 2024/25 somergraanoesseisoen in Suid-Afrika het talle uitdagings vir mielie- en sojaboonprodusente ingehou, met onvoorspelbare weer, siekte-uitbrekings en plaagprobleme wat opbrengste en graankwaliteit bedreig het.
Hanlie Geldenhuys, landboukundige by Syngenta Suid-Afrika, beskryf die seisoen as ‘vreemd’ en beklemtoon dat risikobestuur nou noodsaakliker as ooit is.
11 May 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Die SA wynbedryf spog met 'n premiumgehalte-oes

Die Suid-Afrikaanse wynbedryf spog met 'n premiumgehalte-oes ondanks verskeie uitdagings, insluitend klimaatdruk. Elsabe Richard-May het met Rico Basson, uitvoerende hoof van South Africa Wine gesels om meer uit te vind hieroor.
25 May 11PM 7 min