Kus tot kruin: πŸ¦‰ Die Strik Trek Stywer – Wie beskerm ons natuur? 🌿 15 Mei 2025

Loading player...
πŸ¦‰ Die Strik Trek Stywer – Wie beskerm ons natuur? 🌿
Donderdag om 11:30 op SFM Streek RADIO bring Fred in Kus tot Kruin ’n ontstellende maar insiggewende gesprek met Leon Rossouw van W.C.I.N. – Wildlife Crime Information Network.
🎯 Onder die loep:
– Slagysters en strikke in ons bosse
– Die smokkel van skilpaaie, diere, insekte Γ©n plante
– Hoe georganiseerde misdaad ons biodiversiteit bedreig
– En belangrik: wat jy as gewone burger kan doen om dit te keer
Elke verlore spesie is ’n stukkie van ons toekoms wat verdwyn.
πŸ›‘ Dis tyd om op te staan – nie stil te bly nie.
🎧 Skakel in op 90.1 of 104.1 FM of luister later aanlyn.
πŸ“† Donderdag | 11:30 | Kus tot Kruin
#SFMStreekRadio #KusTotKruin #WCIN #WildlifeCrime #StrikkeMoetStop #RedOnsNatuur #StopSmokkelhandel #BewaarWatBly #LuisterLeefBewaar
15 May 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

🌿 KUS TOT KRUIN | Herstel die Natuur, Herstel die Toekoms 🌿 28 Mei 2026

Fred gesels met Mareo Bekker oor die unieke botaniese β€œrewilding”-projek wat deel vorm van ’n eko-ontwikkeling aan die kus naby Boggomsbaai. 🌱 🌾 Hoe herstel ’n mens grond wat jare gelede deur landbou ontbos is? 🌿 Kan die oorspronklike plantegroei en natuurlike balans weer terugkeer? 🏑🀝🌍 Hoe kan ontwikkeling Γ©n…
28 May 16 min

POLITIEKE GESPREK: Agenda 2030 en Plaaslike Ontwikkeling Onder die Loep - 22 Mei 2026

Mnr Dirk KotzΓ© van die Democratic Alliance het vanoggend op SFM Streek RADIO 'n gesprek gevoer oor Agenda 2030, plaaslike ontwikkeling, infrastruktuur en die moontlike invloed van internasionale beleidsraamwerke op plaaslike gemeenskappe. Die gesprek het verskillende perspektiewe rondom ekonomiese groei, munisipale beplanning en volhoubare ontwikkeling aangespreek. 🎧 Luister weer na…
22 May 16 min