Weeksdae Vibes Met Venita - Afrikaans is 100!!, 8 Mei 2025

Loading player...
Yolandi Farham, produkdirekteur vir Afrika by Oxford Universiteitspers Suid-Afrika,gesels met #WeeksdaeVibesMetVenita oor die rol van Afrikaanse woordeboeke, onderrigmateriaal en die toekoms van Afrikaans.
8 May 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#WeeksdaeVibesMetVenita - ANACY | 2 Junie 

Venita gesels met ANACY oor haar nuutste enkelsnit 'Good Luck To Her'. Sy vertel meer oor hoe sy hierdie liedjie geskryf het om mense te help deur hulle emosies werk - emosionele bevryding, veerkragtigheid en persoonlike transformasie.
2 Jun 18 min