Landbouminister John Steenhuisen besoek Nampo 2025

Loading player...
Die Suid-Afrikaanse regering vergader vandeesweek met die Amerikaanse regering om handelsbande te probeer versterk. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger het tydens Graan SA se NAMPO Oesdag, met landbouminister John Steenhuisen oor die impak van die sektor gesels…
19 May 2025 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min