Protek: 🌿✨ Van blaarvlek tot blomspog – gee jou tuin die beskerming wat dit verdien✨🌿 19 Mei 2025

Loading player...
🌿✨ Van blaarvlek tot blomspog – gee jou tuin die beskerming wat dit verdien, met Protek op SFM! ✨🌿 Paul Hartzenberg van Protek en Danny gesels oor spesialisprodukte en swamdoders vir jou tuin en gras! 💪 🌱🌸
a Practical chat about specialty products and fungicides for your lawn and garden with 💡 Tips for leaf spots, mildew and common garden issues.
📻 Luister weer:
#ProtekSA #SFMStreekRadio #Tuinwenke #GardenTips #Swamdoders #Fungicides #LuisterLokaal #TuneInLocal #PlaaslikeRadio #LocalRadio
19 May 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur - 20 Oktober 2026

📈💰 LUISTER WEER | ’n Lewe van finansiële sorgvryheid – wat kan verander? Is finansiële sorgvryheid net beskore vir mense wat baie geld verdien of welvaart geërf het? Of begin dit by die besluite wat ons vandag neem? 🎙️ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate en…
15 Oct 10 min

DEMOKRATIESE ALLIANSIE: KANDIDAAT BEKENDSTELLING - 14 Oktober 2026

🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING In hierdie politieke promosie gesprek stel Dirk Kotzé twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: 🔹 Nickey le Roux – Wyk 11 🔹 Francois Botha – Wyk 4 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe…
14 Oct 18 min