Aartappels SA vier wêreldrol van dié gewilde gewas

Loading player...
Aartappels SA het aangekondig dat hulle op 27 en 30 Mei 2025 die Internasionale Dag van die Aartappel gaan vier met spesiale aktiwiteite by die Kaapstad- en Johannesburgse Varsproduktemarkte. Die dag, wat deur die Voedsel- en Landbou-organisasie van die Verenigde Nasies (FAO) en die VN se Algemene Vergadering erken word, het vanjaar die tema: "Shaping History, Feeding the Future." Elzette Boucher-Kruger gesels met HUB Willie Jacobs.
25 May 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min