Eerste Suid-Afrikaanse preserveerkampioenskappe van stapel gestuur

Loading player...
Inskrywings is oop vir die heel eerste Suid-Afrikaanse Preserveerkampioenskappe, ’n nuwe inisiatief wat mik om plaaslike vervaardigers van gepreserveerde produkte landswye erkenning te gee. Elzette Boucher-Kruger gesels met Breyton Milford, hoofbestuurder van Agri-Expo, wat die organiseerder is…
28 May 2025 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min