#WeeksdaeVibesMetVenita – Nikki Slabbert en Juli Maritz – 26 Mei

Loading player...
#WeeksdaeVibesMetVenita gesels in die GROOT #GEEweek met Nikki Slabbert en Juli Maritz oor Nikkie en haar man, Dirk, se betrokkenheid by Laerskool Generaal Nicolaas Smit.
Sy staan ook bekend aan die kinders as die ‘skoene-tannie’ en die ‘vleis-tannie’.
26 May 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#WeeksdaeVibesMetVenita - ANACY | 2 Junie 

Venita gesels met ANACY oor haar nuutste enkelsnit 'Good Luck To Her'. Sy vertel meer oor hoe sy hierdie liedjie geskryf het om mense te help deur hulle emosies werk - emosionele bevryding, veerkragtigheid en persoonlike transformasie.
2 Jun 18 min