Wat kry jy as jy passie, taal en tegnologie meng? Afrikaans.com natuurlik! - 09 Junie 2025

Loading player...
🎧 πŸŽ™οΈ Wat kry jy as jy passie, taal en tegnologie meng? Afrikaans.com natuurlik!
Vandag gesels Danny met Annelie van Jaarsveldt met hope entoesiasme oor alles wat met Afrikaans.com te doen het!
Wat is Afrikaans.com? πŸ€” Dis meer as net ’n webwerf – dis ’n lewendige taalplatform vol leerhulp 🧠, inspirasie, luisterstories πŸ“–, resepte 🍰 en lekker leesstof vir die hele gesin!
Wil jy weet hoe hul leerhulpafdeling jou (of jou kinders) kan help? Of sommer net bietjie Afrikaans-vreugde kry?
🎧 πŸŽ™οΈKlik nou en luister weer saam – dis interessant, insiggewend Γ©n ’n lekker geselsie! β˜•πŸŽ‰
#Afrikaanscom #SFMStreekradio #AfrikaansLeef #LeerAfrikaans #TaalTrots #LiefVirAfrikaans
9 Jun 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur - 20 Oktober 2026

πŸ“ˆπŸ’° LUISTER WEER | ’n Lewe van finansiΓ«le sorgvryheid – wat kan verander? Is finansiΓ«le sorgvryheid net beskore vir mense wat baie geld verdien of welvaart geΓ«rf het? Of begin dit by die besluite wat ons vandag neem? πŸŽ™οΈ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate en…
15 Oct 10 min

DEMOKRATIESE ALLIANSIE: KANDIDAAT BEKENDSTELLING - 14 Oktober 2026

πŸŽ™οΈ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING In hierdie politieke promosie gesprek stel Dirk KotzΓ© twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: πŸ”Ή Nickey le Roux – Wyk 11 πŸ”Ή Francois Botha – Wyk 4 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe…
14 Oct 18 min