Bek-en-klouseer: Verwagte effek op markte

Loading player...
Familieboedery organisasie, Saai, het einde verlede week ‘n aanlynbespreking met kenners oor die jongste verwikkelings in die bek-en-klouseer uitbreking aangebied. Dr Theo de Jager het die gesprek gelei met Dr Danie Odendaal en Dr Frikkie Maré. In hierdie eerste deel hoor ons oor die verwagte effek op markte van Maré.
11 Jun 2025 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min