RUDI NAGEL - RudinRoberston se Resep is "Roots en Raakvat"

Loading player...
Vanoggend is die inleiding van 'n reeks gesprekke oor ons oorsprong, aspirasies en prestasies. Met voorbeelde uit sy eie plaas ervaringe, wys Rudi dat ons grootse prestasie is om oor te gee aan Vader se omhelsinge.
17 Jun 2025 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hoekom Uitstel Jou Drome Steel en Hoe Om Met Geloof Aksie te Neem

In hierdie inspirerende episode deel Jannie Putter waarom uitstel een van die grootste struikelblokke tot persoonlike groei en die verwesenliking van drome is. Hy gebruik praktiese voorbeelde uit sy eie lewe om te wys hoe belangrik dit is om wyse raad te soek, moeilike besluite met geloof te neem en…
6 Jul 5 min