Nuwe BNK-regulasies vanaf Vrydag

Loading player...
Johan Gunter gesels met PD Cilliers, voorsitter van die dieregesondheidsforum van die RPO in die Vrystaat oor die nuwe regulasies en beheermaatreels wat bekend gemaak is vir die verskuiwing van diere met betrekking tot die uitbreking van bek-en-klouseer…
18 Jun 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min