Kus tot kruin - Tyd om Toe te Slaan: Ons Wette en Bewaring Word Getoets - 19 Junie 2025

Loading player...
🕵️‍♂️🌱 Tyd om Toe te Slaan: Ons Wette en Bewaring Word Getoets🎣⚖️
🎙️ Vanoggend kyk Fred in diepte na onrusbarende gebeure reg hier in ons streek. 🧯 Die ontdekking van onwettige plante en diere in privaat besit, en die verskyning van vissersbote en langlyners naby ons strande, laat ’n mens wonder – "wie hou wag oor ons natuur?"
Is dit nie nou **dringend nodig** dat ons bestaande wette en moniteringstelsels **hersien en versterk word** nie? 🛑
🎧 Luister weer na die gesprek wat elke inwoner van die Suid-Kaap behoort te hoor.
#KusTotKruin #SFMStreekRadio #BewaringSaakVanEer #Langlyners #OnwettigeDiere #OnsOmgewingOnsVerantwoordelikheid #WetteMoetWerk #TuinroeteBewusmaking
19 Jun 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur - 20 Oktober 2026

📈💰 LUISTER WEER | ’n Lewe van finansiële sorgvryheid – wat kan verander? Is finansiële sorgvryheid net beskore vir mense wat baie geld verdien of welvaart geërf het? Of begin dit by die besluite wat ons vandag neem? 🎙️ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate en…
15 Oct 10 min

DEMOKRATIESE ALLIANSIE: KANDIDAAT BEKENDSTELLING - 14 Oktober 2026

🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING In hierdie politieke promosie gesprek stel Dirk Kotzé twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: 🔹 Nickey le Roux – Wyk 11 🔹 Francois Botha – Wyk 4 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe…
14 Oct 18 min