Sampioenprojek herinner seuns dat hulle bó omstandighede kan uitstyg

Loading player...
Jimmie Roos vaardigheidskool vir seuns net buite Dewetsdorp neem die leiding met ’n innoverende sampioenprojek wat deur kliniese sielkundige van die skool, Stéfan Burger begin is. Isabel van Tonder het by hulle gaan inloer…
24 Jun 2025 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min