Gretha Wiid - II KORINTHIËRS‬ ‭5‬:‭20‬

Loading player...
‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬Ons tree dan op as gesante om Christus wil, asof God deur ons vermaan. Ons bid julle om Christus wil: Laat julle met God versoen. II KORINTHIËRS‬ ‭5‬:‭20‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬
23 Jun 2025 1AM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Clement Martin - FILIPPENSE 2:3

Moenie iets doen uit selfsug of uit ydele eer nie, maar in nederigheid moet die een die ander hoër ag as homself. FILIPPENSE 2:3 AFR53
6 Aug 1AM 2 min

Kenneth Woodward - KOLOSSENSE 3:13

Verdra mekaar en vergewe mekaar as die een teen die ander 'n klag het; soos Christus julle vergeef het, so moet julle ook doen. KOLOSSENSE 3:13 AFR53
5 Aug 1AM 1 min

Henry Pike - JOHANNES 17:20-21

Maar Ek bid nie vir hulle alleen nie, maar ook vir die wat deur hulle woord in My sal glo — dat almal een mag wees net soos U, Vader, in My en Ek in U; dat hulle ook in Ons een mag wees. JOHANNES 17:20-21 AFR53
3 Aug 1AM 2 min