Prof Raath tot voorsitter van Vrystaat veediefstalvoorkomingsforum verkies

Loading player...
Met die toenemende veediefstal in die Vrystaat is daar sekere besluite geneem waarvan een is dat daar 'n voorsitter en visievoorsitter gekies moet word vir die provinsiale veediefstalvoorkomingsforum. Prof Andries Raath is tot voorsitter verkies. Johan Gunter gesels met hom.
29 Jun 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min