’n Appel ’n dag laat dalk werklik die dokter wag

Loading player...
Namate gesondheidsbewustheid en voorkomende sorg toeneem, bly die appel ’n tydlose pilaar van goeie voeding — en bewys dat die natuur soms inderdaad die beste weet. Elzette Boucher-Kruger gesels met Roelf Pienaar, besturende direkteur van Tru-Cape Fruit Marketing, Suid-Afrika se grootste verskaffer van appels en pere…
30 Jun 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min