🎙️Dis tyd vir nog die Voortrekker Seejol en ‘n inspirerende gesprek hier op SFM!🌊30 Junie 2025

Loading player...
🎙️ Dis tyd vir nog die Voortrekker Seejol en ‘n inspirerende gesprek hier op SFM!
Vanoggend het Danny gesels met die span van die 2025 Voortrekker Seejol 🌊🚩 – ’n groep jong mense met moed in hul harte en liefde vir land en volk. Maar wie is die Voortrekkers regtig?
🚩⛺Die Voortrekkers is ’n dinamiese jeugbeweging wat kinders en jongmense toerus met lewensvaardighede, waardes, kultuurkennis én avonture in die buitelewe 🔥🥾. Vandag hoor jy direk van die span self: hoekom hulle by die Voortrekkers aangesluit het, wat hulle leer, en hoe jy deel kan word van hierdie lewende tradisie.
#VoortrekkerSeejol2025 #TrotsVoortrekker #AvontuurMetWaarde #JeugMetDoel #KampvuurKultuur
30 Jun 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur - 20 Oktober 2026

📈💰 LUISTER WEER | ’n Lewe van finansiële sorgvryheid – wat kan verander? Is finansiële sorgvryheid net beskore vir mense wat baie geld verdien of welvaart geërf het? Of begin dit by die besluite wat ons vandag neem? 🎙️ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate en…
15 Oct 10 min

DEMOKRATIESE ALLIANSIE: KANDIDAAT BEKENDSTELLING - 14 Oktober 2026

🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING In hierdie politieke promosie gesprek stel Dirk Kotzé twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: 🔹 Nickey le Roux – Wyk 11 🔹 Francois Botha – Wyk 4 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe…
14 Oct 18 min