🎙️ Kus tot Kruin🦌 Strikke & Stropery: Hoe WCIN, SAPD en CapeNature Terugslaan! 03 Julie 2025

Loading player...
🎙️ Kus tot Kruin - 🦌🌿 Strikke & Stropery: Hoe WCIN, SAPD en CapeNature Terugslaan! 🔒In hierdie kragtige en onthullende episode van Kus tot Kruin op SFM Streek RADIO, deel Leon Rossouw van WCIN met Fred 'n volledige oorsig van vervolgings, arrestasies en boetes wat onlangs uitgereik is ná gesamentlike optredes deur SAPS, Cape Nature, WCIN en George Gemeenskapspolisiëringsforum. 🎯 Spesifieke sake in Oudtshoorn, George en Mosselbaai word ontbloot – van strikke en smokkelhandel tot die vernietiging van ons kosbare natuur. 👥 Die goeie nuus? Die publiek begin terugpraat – met inligting wat al hoe meer help om misbruik vas te trek. 🎧 Skakel in elke Donderdag om 11h30 op 90.1 en 104.1 FMin die TuinRoete of luister weer:
#KusTotKruin #BewaarOnsNatuur #WCN #CapeNature #SFMStreekRadio #Natuurbewaring #StopStrikke #SaamstaanVirDieOmgewing
3 Jul 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur - 20 Oktober 2026

📈💰 LUISTER WEER | ’n Lewe van finansiële sorgvryheid – wat kan verander? Is finansiële sorgvryheid net beskore vir mense wat baie geld verdien of welvaart geërf het? Of begin dit by die besluite wat ons vandag neem? 🎙️ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate en…
15 Oct 10 min

DEMOKRATIESE ALLIANSIE: KANDIDAAT BEKENDSTELLING - 14 Oktober 2026

🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING In hierdie politieke promosie gesprek stel Dirk Kotzé twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: 🔹 Nickey le Roux – Wyk 11 🔹 Francois Botha – Wyk 4 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe…
14 Oct 18 min