Kus tot kruin - 🦉🎙️ Hart vir Vlerke – Die Stil Werk agter Roofvoëlredding🕊️🌿 31 Julie 2025

Loading player...
Kus tot Kruin op SFM Streek RADIO gesels Fred Orban met Kaity Beukes agter die skerms van Birds of Prey Rehabilitasiesentrum in George.🦉
💔Sy deel hartroerende stories van beseerde uile en ander roofvoëls wat gered, versorg en voorberei word om weer hul vlerke in vryheid te sprei. 💔➡️💚➡️🕊️
Dis ‘n pad van pyn en hoop – 'n getuienis van mense se onselfsugtige toewyding om ons bio-diversiteit aan die lewe te hou, ten spyte van al die struikelblokke.
🎧 Skakel in op 90.1FM of 104.1FM on die TuinRoete weekliks om 11:30, en wees geïnspireer deur ware passie en volgehoue hoop.
#KusTotKruin #BirdsOfPrey #Uile #Bewaring #SFMStreekRadio
31 Jul 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur - 20 Oktober 2026

📈💰 LUISTER WEER | ’n Lewe van finansiële sorgvryheid – wat kan verander? Is finansiële sorgvryheid net beskore vir mense wat baie geld verdien of welvaart geërf het? Of begin dit by die besluite wat ons vandag neem? 🎙️ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate en…
15 Oct 10 min

DEMOKRATIESE ALLIANSIE: KANDIDAAT BEKENDSTELLING - 14 Oktober 2026

🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING In hierdie politieke promosie gesprek stel Dirk Kotzé twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: 🔹 Nickey le Roux – Wyk 11 🔹 Francois Botha – Wyk 4 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe…
14 Oct 18 min