Skaapbestuur: Wenke vir ramme

Loading player...
Die afgelope paar Vrydae gesels Johan Gunter met OVK se John Melville oor ramme en die voorbereiding van krale. Vandag deel hy ‘n paar nuttige wenke…
1 Aug 2025 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min