Lesotho-burgers militêre opleiding

Loading player...
Na aanleiding van gerugte dat daar Lesotho-burgers militêre opleiding kry op sommige Vrystaat plase, het Jhan Gunter met met dr Jane Buys, veiligheidsontleder van Vrystaat Landbou gesels om te hoor hoe die situasie tans daar lyk…
3 Aug 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min