Dr Anique Tredoux gesels oor uitbranding, depressie en angs I Die Real Brekfis (06:00-09:00)

Loading player...
Dr Anique Tredoux gesels oor haar eie reis van uitbranding, depressie en angs. Sy het 'n nuwe reeks ontwikkel om ander in 'n soortgelyke situasie te help. Sy het gesels met die Real Brekfis-span (06:00-09:00). Pastoor Riaan Gouws het haar vergesel en saamgesels aangesien hy help met die logistiek van die kursus.

#depressie #uitbranding #dierealbrekfis
#radiotygerberg
5 Aug 2025 12AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts

Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts oor hulle nuwe TV reeks - Eenkeer om die son, Seisoen 2. Angs, depressie, om jou eie sterflikheid in die oë te kyk, wat ná die dood gebeur, verslawing en hoe maklik dit kan gebeur, generasies wat weer saam…
27 Jan 2AM 4 min

Die Real Brekfis span gesels met Jo Barnes en Michelle Engelbrecht

Vrydag 16 Januarie was daar 'n bewusmakings optog in Strand oor rioolwater wat in Strand en ander dele van die Kaap ingepomp word - wat skadelik is vir mense en die omgewing. Die Real Brekfis span gesels met Jo Barnes en Michelle Engelbrecht oor hierdie situasie.
19 Jan 2AM 15 min

ROOIBOSTEEDAG I REAL BREKFIS GESELS MET LIZE DU PREEZ VAN CARMIEN

🌿 Vandag vier ons Internasionale Rooibosteedag! 🌿 En wat is nou lekkerder as ’n eg Suid-Afrikaanse koppie rooibostee? Rooibostee is nie net heerlik nie – dit’s ook goed vir die hart, goed vir die vel, sag op die maag en help jou om rustiger te slaap. ’n Ware trooskoppie, enige…
16 Jan 1AM 9 min