LUR van Landbou in die Vrystaat, Elsabe Rockman gee haar boodskap aan elke landbouer.

Loading player...
Die afgelope Vrystaat Landbou kongres het hulle tema vir vanjaar beklemtoon met deurdagte gesprekke en knellende kwessies in Landbou wat uitgelig is. Isabel van Tonder het met die LUR van Landbou in die Vrystaat, Elsabé Rockman gesels om te hoor wat is haar boodskap aan elke landbouer.
7 Aug 2025 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min