69ste SA Vleismerino nasionale veiling

Loading player...
Die 69ste SA Vleismerino nasionale veiling het plaasgevind by Bloumskougronde. Johan Gunter gesel met rasdirekteur, Jan Vosloo…
12 Aug 2025 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min