Marcel Theron gesels met Kim Sonntag wat die Brandberg Backyard Ultra vrouerekordhouer is

Loading player...
Elke dag maak ons spore. 👣Van die plaas 🚜 tot die stad 🏙 , van klaskamers 📕 tot kantore en kombuise 👨‍🍳 – elke beroep, elke roeping het sy eie ritme.
Skakel elke Dinsdag om 12:45 in op Kosmos 94.1 vir Maak Spore – ’n vars kykie in die werklike wêreld van werklike mense en Namibiërs.

Vandag gesels Marcel Theron met Kim Sonntag wat die Brandberg Backyard Ultra vrouerekordhouer is. Sy deel haar inspirasie en pad vanaf die Comrades tot Namibië.
Elke spoor het ’n storie om te vertel.
Moontlik gemaak deur Jakkals Vellies Namibia
12 Aug 2025 7AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Van Walvisbaai tot die Verhoog – Salvador Mouers se Musiekreis

Elmero Strauss gesels vandag met Salvador Mouers, ATKV Crescendo-wenner en die eerste Namibiese kunstenaar wat deur dié program bekendgestel is. Van Walvisbaai tot op groot verhoë, word sy musiek gedryf deur geloof, familie en eerlike lewensverhale wat aanklank vind by luisteraars.
20 Mar 5AM 5 min

Agter die Lied – Tamlyn Wessels oor Ek Slaap In Jou Hoodie

Tamlyn Wessels stel vandag haar nuwe enkelsnit “Ek Slaap In Jou Hoodie” bekend — ’n lied wat die gevoel van verlange en nabyheid op ’n eerlike en treffende manier vasvang. Met invloede van pop en folk, en lirieke wat fokus op die klein, betekenisvolle oomblikke van liefde, skep sy ’n…
20 Mar 5AM 4 min

Sal Jy Wil Jy? – ’n Eksklusiewe Geselsie met Irene-Louise van Wyk

Irene-Louise van Wyk se splinternuwe enkelsnit “Sal Jy Wil Jy” is vandag vrygestel, en dit is beslis iets wat jy nie wil mis nie. En dit raak nog beter — Jean-Louis gesels vandag met haar in ’n eerlike en insiggewende onderhoud oor die storie agter die lied, haar musiekreis, en…
20 Mar 5AM 5 min

Oliepryse, Oorlog en Afrika se Ekonomiese Toekoms

Jean-Louis gesels met Dawie Roodt oor die impak van stygende oliepryse te midde van die voortdurende konflik in die Midde-Ooste, en hoe dit ekonomieë regoor Afrika raak. Met waarskuwings dat volgehoue hoë brandstofpryse en moontlike tekorte groei met tot drie persentasiepunte kan knou, word die vraag gevra of optimistiese groeivoorspellings…
19 Mar 2AM 2 min

Gesels met Jaime Smith oor "Level Up: Adulting is for Real"

Vandaggesels Elmero Strauss met Jaime Smith oor haar splinternuwe boek Level Up: Adulting is for Real, wat hierdie Vrydag, 20 Maart, vrygestel word. Ons ontdek die inspirasie agter die boek, die boodskap wat Jaime wil deel, en die betekenis van hierdie nuwe vrystelling.
18 Mar 5AM 9 min