Vrystaat plaasaanvalle neem toe

Loading player...
Dit wil voorkom of plaasaanvalle in die Vrystaat weer toeneem met een aanval op twee bejaardes, Sondag, 3 Aug in die Smithfield-area en 12 Augustus in die Warden-distrik. Johan Gunter gesels met Jakkals le Roux, voorsitter van Vrystaat Landbou se landelike veiligheidskomitee….
12 Aug 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min