🌊Wanneer die See Ontstuimig Word – Wie red die Pikkewyne? 14 Agustus 2025

Loading player...
🌊 🐧 Wanneer die See Ontstuimig Word – Wie red die Pikkewyne? 🐧
🐧 Fred van Kus tot Kruin op SFM Streek RADIO neem jou agter die skerms van S.A.P.R.E.C. in Mosselbaai, waar Carol Walton al dekades lank stry om die Afrikaanse pikkewyn van uitwissing te red.
Hierdie lewensreddende werk word volledig deur skenkings moontlik gemaak – sonder donateurs kan hul missie eenvoudig nie voortgaan nie. 💙
Leer meer van die ontberings én hoop wat hierdie kosbare voëls en hul toegewyde redders daagliks beleef. 🐧💔
📻 Skakel weekliks in op SFM Streek RADIO elke Donderdag om 11h30 op 90.1 & 104.1 Fm of stroom SFM Streek Radio aanlyn!
14 Aug 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur - 20 Oktober 2026

📈💰 LUISTER WEER | ’n Lewe van finansiële sorgvryheid – wat kan verander? Is finansiële sorgvryheid net beskore vir mense wat baie geld verdien of welvaart geërf het? Of begin dit by die besluite wat ons vandag neem? 🎙️ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate en…
15 Oct 10 min

DEMOKRATIESE ALLIANSIE: KANDIDAAT BEKENDSTELLING - 14 Oktober 2026

🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING In hierdie politieke promosie gesprek stel Dirk Kotzé twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: 🔹 Nickey le Roux – Wyk 11 🔹 Francois Botha – Wyk 4 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe…
14 Oct 18 min