Henhotel en pluimveeboerdery in Suid-Afrika speel belangrike rol in ekonomie.

Loading player...
Isabel van Tonder gesels met Alexander Smit van die Henhotel net buite Bloemfontein en vind uit wat is pluimveeboere se rol in Suid-Afrika se ekonomie.
17 Aug 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min