Dr. Jane Buys gesels oor Statistieke SA se onlangse vrystelling van slagoffer opnames.

Loading player...
Johan Gunter gesels met Dr. Jane Buys, risiko analis van Vrystaat Landbou oor die onlangse vrystelling van Statistieke SA se slagoffer opnames.
31 Aug 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min