Dr Nicolette Hall van die Cavalier Foods Groep gesels oor die waarde van rooivleis. Deel 1

Loading player...
Johan Gunter gesels met Dr Nicolette Hall, Hoof van die Departement vir Kwaliteit en nuwe produkontwikkeling by die Cavalier Group.
1 Sep 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min