Dr Nicolette Hall gesels oor die waarde van rooivleis. Deel 2

Loading player...
Johan Gunter gesels met Dr Nicolette Hall, Hoof van die Departement vir Kwaliteit en nuwe produkontwikkeling by Cavalier Foods oor die waarde van rooivleis.
1 Sep 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Die SA wynbedryf spog met 'n premiumgehalte-oes

Die Suid-Afrikaanse wynbedryf spog met 'n premiumgehalte-oes ondanks verskeie uitdagings, insluitend klimaatdruk. Elsabe Richard-May het met Rico Basson, uitvoerende hoof van South Africa Wine gesels om meer uit te vind hieroor.
25 May 11PM 7 min